2 bedroom simplex for rent

Wierda Park, Centurion, Gauteng, SOUTH AFRICA


ZAR 1,846 per week
ZAR 8,000 per month
S.O.A.
21

Description

Twee slaapkamer simpleks in Wierdapark te huur beskikbaar onmiddellik of 01 Junie 2020
Die nuut opgeknapte eenheid is ruim en netjiese en bestaan uit 2 slaapkamers met ‘n aparte sit- en eetkamer en ‘n vol badkamer.
Buite is ‘n toesluitmotorhuis met een afdak voor dit en die tuin bied spasie om langs die ingeboude vuurmaakplek te ontspan.

Hierdie kompleks grens aan die Bishop Bird Park en is loopafstand van skole, kleuterskole en die winkelsentrum Mall @ Reds.
Die kompleks word goed onderhou met toegangsbeheer wat streng toegepas word en daar is ook ontspanningsgeriewe wat die inwoners kan geniet.


Garages : 1

Categories

Simplex
Call
Property reference
5545
staff

Chantel Karen

staff

Anita du Preez